AFRIKAANS LOSE IT 6-Week Lange Maaltydplan

Ons ses week lange lae koolhidraat maaltydplan gee alles wat jy nodig het! Plus jy kry 'n voorbereidings- en bonusweek gratis. Die program is ontwerp deur die LOSE IT! redaksie in konsultasie met voedingskundige Sally-Ann Creed, en goedgekeur deur dieetkundige Caryn Zinn. Dis gebaseer op die beginsels van 'n lae koolhidraat leefstyl. BELANGRIK: die program word beskikbaar aan jou die Maandag nadat jou betaling in is, so bestel jou program naby aan die tyd wat jy wil begin. Vir vrae en antwoorde oor die program besoek http://www.loseit.co.za/top-stories/ladies-that-lchf/ of stuur 'n e-pos na info@loseit.co.za

Lessons

Voorbereidingsweek: Wat is LKHV?

Length: 15 minutes

Geluk! Om in te skryf vir LOSE IT! se ses weke lange LKHV-maaltydplan (wat spesiaal vir vroue ontwerp is), is die beste skuif wat jy vir jou gesondheid en welstand kon maak. Fokus hierdie week daarop om jou kop reg te kry – lees jou weeklikse nuusbrief om uit te vind hoe LTL werk.


Length: 15 minutes

Tot siens aan die ou dinge – en hallo aan die nuwes! Hierdie is jou inkopielys vir die komende week. Maak seker jy het alles byderhand. As jy wonder wat jy met hierdie bestanddele gaan kook, gaan lees die maaltydoorsig om jou ’n idee te gee.


Length: 15 minutes

Daar is 6 LTL-mantras wat jy as slagspreuke kan gebruik. Jy kan dit enige tyd weer lees as jy motivering nodig het.


Length: 15 minutes

Dit sal wondere vir jou vordering doen as jy noukeurig daarvan boekhou. Jou Vrydag-weegsessie sal dit moontlik maak. Deel jou statistieke met ander LTL-lede en hou jou vordering dop


Length: 30 minutes

Hierdie week se artikel handel oor vyf mites oor voeding wat jy deur die jare geleer is. Jy móét dit lees voor jy jou LTL-reis begin!

Week 1: Beste Raad vir LTL

Length: 16 minutes

Hierdie week se nuusbrief fokus op die goeie gewoontes van LTL. Lees dit en herinner jouself net weer aan LOSE IT! se 10 Banting-reëls!


Length: 45 minutes

Hier is jou inkopielys met die bestanddele wat jy in Week 2 van LTL gaan nodig kry. Maak seker dat jy dit byderhand hou!


Length: 15 minutes

Dit is Weegdag! Sien jy al ’n verskil? Hou boek van jou vordering en deel dit op die Vrydag-inweegforum.


Length: 28 minutes

Het jy al ooit gewonder hoekom vroue sukkel om gewig te verloor? Jip – ons het ook! Lees meer daaroor in vandeesweek se artikel.


Length: 15 minutes

Jy het nou een week gevorder op jou LKHV-reis en met jou LTL-program. Hoe gaan dit?

Week 2: Raad vir jou 'Wollerige Brein'

Length: 16 minutes

Jy sal hierdie week veranderinge begin opmerk. Voel jy ’n bietjie “wollerig” in die kop? Lees hier wat dit behels en hoe om daarvan ontslae te raak!


Length: 45 minutes

Hierdie is die inkopielys vir die maaltye wat jy in Week 3 van LTL gaan kook. Maak seker jy het hierdie bestanddele byderhand!


Lees hoe Lizette en Rory hul lus vir die lewe teruggekry het met LKHV. Saam het hulle 50kg in 8 maande verloor!


Length: 20 minutes

Kyk solank na die maaltye en resepte wat jy in Week 3 van jou LTL-reis gaan berei. Dis (b)antasties!


Length: 28 minutes

Ons almal weet suiker is sleg vir ons maar in hierdie week se artikel kyk ons na die feite oor die Probleem Met Suiker


Length: 15 minutes

Na die eerste twee weke, watter veranderinge merk jy op? Dink terug aan jou tweede week van LTL.

Week 3: Raad Teen 'Draakasem'

Length: 16 minutes

Het jy opgemerk dat jou asem stink? Lees meer oor “draakasem” in die nuusbrief vir Week 3!


Length: 45 minutes

Hier is jou inkopielys vir al die bestanddele wat jy in Week 4 gaan nodig kry. Maak seker jy het alles gereed!


Lees oor hoe Sharon 32kg verloor het met LKHV in haar inspirerende storie!


Length: 15 minutes

Is jy gretig om te sien hoe jy wegsmelt? Die Vrydag-weegsessie sal vir jou ’n goeie aanduiding van jou vordering gee.


Length: 28 minutes

Almal waarsku teen ketose. Wat is dit? Lees alles wat jy daaroor moet weet in hierdie week se artikel!

Week 4: Bulletproof-koffie

Length: 16 minutes

Het jy al van Bulletproof-koffie gehoor? Lees meer daaroor in die Weeklikse Nuusbrief!


Length: 45 minutes

Hier is jou inkopielys vir al die geregte wat jy in Week 5 gaan kook. Maak seker jy het alles in die kombuis.


Lees Nikki Olivier se inspirerende storie. Sy het stysel uitgesny en haar lewe onherroeplik verander!


Length: 15 minutes

Dit is belangrik dat jy boekhou van jou vordering. Weeg jou en deel jou sukses met ander forumlede!


Length: 28 minutes

Is jy bekommerd oor jou cholesterol? Hierdie week se artikel fokus daarop!


Length: 15 minutes

Dis nou vier weke sedert jy met LTL begin het. Dis tyd om ’n bietjie na te dink!

Week 5: Periodieke Vastydperke

Length: 16 minutes

Periodieke vastydperke kan ’n groot invloed op jou gewigsverlies hê. Lees in ons Weeklikse Nuusbrief wat hierdie vastye behels!


Length: 45 minutes

Hier is ’n inkopielys met al die bestanddele wat jy vir Week 6 gaan nodig kry. Koop dit betyds!


As jy 50 word beteken dit nie jy hoef vrede te maak met die vetrolletjies nie. Sue Walker het geweier om 50 en vet te wees. Lees wat die LKHV-leefstyl vir haar beteken het!


Length: 15 minutes

Dis weegdag! Kyk hoe jy die afgelope 5 weke met die LKHV-leefstyl gevaar het – ons raai jy het uitstekend gedoen.


Length: 28 minutes

Noudat jy jou eetstyl verander het, wat van oefening? Hierdie week se artikel werp ’n bietjie lig oor hoe oefening jou gewigsverlies kan help (of nie).


Length: 15 minutes

Nog ’n week het verbygevlieg en jy het al ver op jou LKHV-pad gevorder. Dink na oor Week 5!

Week 6: Wat van kul-etes?

Length: 16 minutes

Ons het almal swak punte en kan na sekere kossoorte begin smag. Hoe gemaak met kulmaaltye? Die nuusbrief vir Week 6 gee vir jou al die inligting oor kullery met LKHV.


Length: 45 minutes

Hier is LOSE IT! se lys van bestanddele wat jy altyd in jou kombuis moet hou. Dit is die inkopielys van die belangrikste artikels!


Length: 28 minutes

Hierdie week se artikel fokus op die suiwel-dilemma – moet jy dit eet of dit uitsny? Vind meer daaroor uit.


Length: 15 minutes

Aan die einde van jou voorlaaste week van LTL, wat is jou gewaarwording as jy terugkyk oor die tydperk?

Bonus week: Bly Op Koers

Length: 15 minutes

Nou is dit jou beurt om ander te inspireer – deel jou gewigsverliesstorie met ons!


Length: 15 minutes

Dit is die laaste week van die program, maar jy kan voortgaan om LOSE IT! te gebruik as ’n lekker bron van resepte, artikels, wenke en ondersteuning via ons forums.


Length: 30 minutes

Jy het al so ver op jou reis gevorder, sorg nou dat jy op koers bly. Vandeesweek se artikel bevat wenke oor hoe om te keer dat jy die pad byster raak.