AFRIKAANS Low Carb High Fat Meal Plan

Ons ses week lange lae koolhidraat maaltydplan gee alles wat jy nodig het! Plus jy kry 'n voorbereidings- en bonusweek gratis. Die program is ontwerp deur die LOSE IT! redaksie in konsultasie met voedingskundige Sally-Ann Creed, en goedgekeur deur dieetkundige Caryn Zinn. Dis gebaseer op die beginsels van 'n lae koolhidraat leefstyl. BELANGRIK: die program word beskikbaar aan jou die Maandag nadat jou betaling in is, so bestel jou program naby aan die tyd wat jy wil begin. Jy sal toegang hê tot die eetplan en forums vir 12 weke na jy aangesluit het. Daarna verval toegang en sal jy weer moet aansluit. Kontak ons met enige vrae by info@loseit.co.za

Modules