lchf-afrikaans

AFRIKAANS Low Carb High Fat Meal Plan

R600.00

LOSE IT! se 6-week-program vir slegs R600

Ons 6-week-maaltydprogram is deur die redaksie van LOSE IT! saamgestel, en deur die dieetkundige Caryn Zinn en die voedingkundige Sally-Ann Creed goedgekeur. Dit is gegrond op die beginsels van die lae-koolhidraat-leeftyle. Jou weeklikse materiaal bevat ’n maaltydplan, heerlike resepte, nuttige inkopielys, inspirerende wenke en artikel, toegang tot ons gratis aanlyn-forums en nog baie meer! Jy kry ook twee gratis weke: ’n voorbereidingsweek om jou aan die lae-koolhidraat-leefstyl bekend te stel en ’n bonusweek om jou op koers te hou.

Let asseblief daarop dat die kursus nie per e-pos na jou gestuur word nie – jy kry toegang daartoe via die internet en kan dit enige plek, enige tyd raadpleeg tydens jou 8 weke op die program.

NB: Jy sal toegang hê tot die eetplan en forums vir 12 weke na jy aangesluit het. Daarna verval toegang en sal jy weer moet aansluit. As jy vrae het oor die kursus, stuur vir ons e-pos na info@loseit.co.za 

Includes:

  • ’n NUUSBRIEF wat verduidelik wat in die week vir jou voorlê. Dit sluit uitstekende raad en wenke in om jou aan die gang te kry.
  • ’n INSPIRERENDE BOODSKAP of gewigsverliesstorie: Lees hier van ander vroue se welslae met die lae koolhidraat leefstyl en deel in hul sukses.
  • ’n Weeklikse INKOPIELYS
  • ’n MAALTYDOORSIG van die volgende week
  • ’n LEKKER ARTIKEL
  • Die VRYDAG-WEEGSESSIE
  • Die Sondag-TERUGBLIK
  • Toegang tot ons AANLYN-FORUMS